Welkom by Kleuterwoud Kleuterskool

Baie welkom by ‘n kleuterskool met ‘n verskil, vir kindertjies tussen 4 maande en graad RR. Ons hoofdoel is om te speel. Ons aktiwiteite gaan wissel van rustige, sowel as besige tye, roetine sowel as uitdagings, pret sowel as ernstige takies. Ons wil graag vir julle kind ‘n veilige omgewing skep waar binne hy/sy kan waag, verken en ontwikkel tot ‘n volwaardige gebalanseerde mens. 

Wat Kleuterwoud Bied

Kleuterskool Tye

Voldag

Maandae – Vrydae

6h45 tot 17h15

Halfdag

Maandae – Vrydae

6h45 tot 13h00

Vakansiedae

Skoolvakansie – 6h45 tot 17h15


Publieke vakansie – Gesluit

Gallery